Vaalrivier - Van Bo Visvangoord

The information and related images should be verified with the relevant resort beforehand.

Ons is gelee langs die Vaal Rivier Wes van Vanderbijl Park net een uur se ry vanaf Johannesburg. Kamp tariewe sluit in Tent en Karevaan asook Rondavels en Hout Huisies. Diep water hengel oor n 200m bree rivier sorg vir baie genot.Spanbou, Verjaarsdag Partytjies en nog vele meer word ook hier aangebied. Kom gerus deur en geniet goeie ontspanning.

vanbovisvangoord@gmail.com

MaGic Baits

MaGic Baits

DIPS

1. DCX & GTA
2. SPYKER & GTA
3. DUDLEY, BANANA X EN DCX
4. FOXTROT, FBI & JR
5. DCX, VRM & ESCAPE

HOEK AAS

FLOATIES: HLX, VAMPIRE, WARRIIOR, BANANA X, GEEBEE, TFC
DEEG: BANANA X, DUDLEY, OORLOG 1, ALM X, VAMPIRE, HLX

INLIGTING VERSKAF DEUR MAGIC BAITS

SuperCast Manufacturing

SuperCast Manufacturing

Dips

Bunspice
Reel Run
HKGK
Scopex Delux
Lemon Time

INLIGTING VERSKAF DEUR SUPERCAST MANUFACTURING

Trucella

Trucella

Dip Kombinasies

1. Excellent Almond/Witbaas
2. U.K/Banana Cream
3. Big Time/Yellow Activator

Hoek Aas

Floaties: Activator, Ratafia, Dominator
Mieliepitte: Excellent Almond, A-Plus, Fireball

INLIGTING VERSKAF DEUR TRUCELLA

Location:

Free State, Parys. GPS: -26.7628002, 27.5767002

Facilities:

Tel: 016 987 7055
Cell: 083 555 9022
Website: http://www.vanbo.co.za/
Facebook: http://www.facebook.com/vanbo.visvangoord