Vaalrivier - Vaal de Grace

The information and related images should be verified with the relevant resort beforehand.

Vir n rustige naweek langs die rivier waar mens kan visvang, bootry , braai , swem of sommer net n lekker rustige naweek wil geniet.

Baie billike tariewe vir dagbesoekers of oorslaap tariewe vir so min as R250.00 per persoon per nag, selfsorg eenhede vir tot en met 12 mense.

Geriewe sluit in swembad, jacuzzi, boma braai area, sauna en lekker braai geriewe.

vaaldegrace@webmail.co.za

Location:

North West, Orkney. GPS: -26.9516697, 26.7290573

Facilities:

Cell: 0849888610
Facebook: https://www.facebook.com/groups/350807535112782/