Vaalrivier - Camp River Lake

The information and related images should be verified with the relevant resort beforehand.

The camp site is approximately 30km outside of Vanderbijlpark in the direction of Potchefstroom right next to the Vaal River with 350m riverfront. Mark himself acts as Camp Director and with his group of well-trained councilors keep the kids busy with various activities day and night depending on the type of camp (adventure, environmental, leadership and / or team-build). There is a tuck shop available and we cater for any special dietary considerations e.g. Halaal, vegetarian, allergies, etc.

campriverlake@webmail.co.za

Met die grou bewolkde kouefront wat ons omvou besluit manlief dis rivier tyd. Camp Riverlake is toe ons keuse.

Die camp begroet ons met 2 reuse klip visarende by die ingang. Dis stil en koud. Maak ons bank sticks staan voor huis no 2.

Kyk daai oewer is styl en hoog. Jy gaan sweerlik na n naweek daar kuite soos boomstompe hê, maar ek druk deur met die op en af klouter met hanne vol visgerei.

Ek gebruik vir die koue oggend tcp , groen flouracein en aniseed dip. Silver flouties . Ertwurms en soet wit degie. Soos die dag aanstap en jy die son op jou vel kan voel steel vang ek net met wit degie en ñ druppel duiwelsdrek, flouracein, en FX dip. Daar word 20 vis geland. Nou nie "wow" grotes nie, maar hul lyk darm al vis en ruik darm na vis. Volgens oom Koos lopi grotes ini aand.

Daar is verskydenheid van behuising en net voor Camp Riverlake se indraai is n slaghuis en kafee. By die kamp self kan mammie haar goud bruin lyf gaan natmaak ini swembad terwyl poplap en boetman hulself besig hou op die talle klimrame en swaaitoue. Greieflike geriewe. Baia skoon en mooi kort gras.

Wees net gewaarsku. Daar is 'n beveerde bende wat jou voer uit voerbak steel en as jy hul verwilder Maak hul beswaar met n geblaas en gekwaak en los van n paar blertse.

MaGic Baits

Dips

1. DCX & GTA
2. DCX & TAK
3. DCX, GTA & Sweet Navigator
4. DCX, VRM & Escape
5. DCX, Dudley & Banana X

Hoek Aas

Floaties: Vampire, GAP, VRM, Escape, Banana X, HLX, Dudley
Deeg: HLX, Alm X, Dudley, Escape, Banana X, Warriior

INLIGTING VERSKAF DEUR MAGIC BAITS

SuperCast Manufacturing

Dips

Bunspice
Reel Run
HKGK
Scopex Delux
Lemon Time

INLIGTING VERSKAF DEUR SUPERCAST MANUFACTURING

Trucella

Dip Kombinasies

1. Excellent Almond/Witbaas
2. U.K/Banana Cream
3. Big Time/Yellow Activator

Hoek Aas

Floaties: Activator, Ratafia, Dominator
Mieliepitte: Excellent Almond, A-Plus, Fireball

INLIGTING VERSKAF DEUR TRUCELLA

Location:

North West, Lindequesdrift. GPS: -26.7444992, 27.5678005

Facilities:

Tel: 082 493 8879
Cell: 072 959 6827
Website: http://www.camp-riverlake.co.za/