Vaalrivier - Aqua-Via

The information and related images should be verified with the relevant resort beforehand.

Gaan ontspan en geniet die natuurskoon terwyl jy die visse in katrol langs die 4 km waterfront. 

Aqua Via Hengeloord is geleë langs die Vaalrivier.

Daar is 110 kamp staanplekke beskikbaar , waarvan 30 beskik oor ‘n kraan en eie asblik. Daar is ongelukkig geen elektrisiteit nie, maar dit dra by tot die ongerepte natuurskoon en ‘n ongekompliseerde “back to the basics” wegbreek van elke dag se gejaag.

MaGic Baits

Dips

1. DCX, Banana X & 4x4
2. DCX & GTA
3. DCX & GeeBee of TFC
4. T.A.K., GeeBee & TFC
5. DCX, Escape & VRM

Hoek Aas

Floaties: Vampire, Banana X, Island, Foxtrot, Warriior
Deeg: Banana X, Alm X, Vampire, Island, HLX

INLIGTING VERSKAF DEUR MAGIC BAITS

SuperCast Manufacturing

Dips

Perdeby
Ox Blood
Quatro
Has been
Devils Fork

INLIGTING VERSKAF DEUR SUPERCAST MANUFACTURING

Trucella

Dip Kombinasies

1. TNT/Banana Cream
2. Sweet Activator/Guru
3. Joker/All Star
4. Ultraspice/Wig-Wam

Hoek Aas

Softies: Fireworks, Fireball, Wig-Wam, Activator, Hot Honey
Maggots: Strawberry, U.K, Bunspice, Banana Cream
Match Floaties: Firefly, Activator, Caramel Extreme, Tiger T
Dough: Strawberry Nesquik, Yellow Activator, Fireworks
Sweetcorn: Yellow Activator, U.K, Hot Honey
Caramel Extreme kan saam met alle kombinasies gebruik word

INLIGTING VERSKAF DEUR TRUCELLA

Location:

Free State, Villiers. GPS: -27.0097008, 28.5181007

Facilities:

Tel: 058 821 0131
Cell: 071 210 0204
Website: http://aquavia.co.za/