Vaaldam - Oranjeville

The information and related images should be verified with the relevant resort beforehand.

Conoflex

Dip kombinasies:

1. Red Card + Black Magic (skud in SA Poeier)

2. HKGK + Black Magic + Caramel Plus

3. R2K + Raptor + Caramel Plus

4. Plakker + Bedazzled (duiwelsdrek)

5. Tjop-Tjop + Spitfire + Caramel Plus

6. Energy Peach + Caramel Plus + AS Poeier

7. Almond Supreme + Raptor + Caramel Plus

Stroppe: Rietvlei strop met M0 - M1 sinkers.

Hoek asies:

Soft en gewone klein floats en soet wit deeg. Vir groter vis probeer pitte of net degies. Boilies en Tigernuts werk ook goed op haarstroppe.

Hengel afstand: 60 – 140 meter vir jonger vis.100 – 300 meter vir langlyne.

Verdere inligting: Baie mudies, karp en graskarp word gevang. Kanoe hengelaars vang gereeld vis tussen 6 en 9kg.

Inligting verskaf deur Conoflex

Location:

Free State, Oranjeville. GPS: 0.0000000, 0.0000000

Facilities:

Tel: 017 779 8170