Vaaldam - Kollegeplaas

The information and related images should be verified with the relevant resort beforehand.

Kollegeplaas beskik oor goed toegeruste geboue en het slaapplek vir ongeveer 200 persone. Daar is 'n groot saal wat dien as bymekaarkomplek vir groepe asook 'n groot lapa vir kampvure in die aand. Daar is verskeie slaapkamers en huisies met volledige ablusieblokke.

Heerlike etes word ook op die plaas verskaf teen baie billike tariewe. Tans is daar twee stelsels wat gevolg word:
Die 3 ete program wat 'n vroeƫ ontbyt, middagete en aandete behels.
Die 2 ete opsie wat 'n vroeƫ oggendkoffie, "brunch", aandete en laataandkoffie.

Die 2 ete opsie se etes is groter as die 3 ete opsie en laat meer tyd vir die program met minder onderbrekings. Daar is 'n ruim eetsaal waar etes bedien word.

vmtrust@gmail.com

MaGic Baits

DIPS

1. CARAMEL X & BEAST
2. DCX & GEEBEE OF TFC
3. VRM & ESCAPE
4. PEACH MELBA & SKUNK
5. SPYKER & ENIGE VRUGTE

HOEK AAS

FLOATIES: VAMPIRE, CARAMEL X, JUST BLACK, VRM, BANANA X
DEEG: HLX, WARRIOR, ALM X, BANANA X, VAMPIRE

INLIGTING VERSKAF DEUR MAGIC BAITS

SuperCast Manufacturing

Dips

Perdeby
Ox Blood
Quatro
Has been
Devils Fork

INLIGTING VERSKAF DEUR SUPERCAST MANUFACTURING

Trucella

Dip Kombinasies

"BATTLE BOX" KOMBINASIES (GUNSTELING KOMBINASIES VIR ENIGE DAM)

1. Hot Honey/Fireball
2. Ultraspice/Wig-Wam
3. Red Activator/Caramel Extreme
4. Banana Cream/Witbaas
5. Seven/U.K
6. Hot Honey/Yellow Activator
7. Peach Perfection/U.K
8. Joker/U.K
9. Guru/Dominator
10. Almond Deluxe/Caramel Extreme
11. Supafruit/Wig-Wam
12. Fireworks/Caramel Extreme
13. All Star/Caramel Extreme
14. Sweet Activator/Guru
15. Banana Cream/TNT

Hoek Aas

Softies: Fireworks, Fireball, Wig-Wam, Activator, Hot Honey
Maggots: Strawberry, U.K, Bunspice, Banana Cream
Match Floaties: Firefly, Activator, Caramel Extreme, Tiger T
Dough: Strawberry Nesquik, Yellow Activator, Fireworks
Sweetcorn: Yellow Activator, U.K, Hot Honey
Caramel Extreme kan saam met alle kombinasies gebruik word

INLIGTING VERSKAF DEUR TRUCELLA

Location:

Free State, Villiers. GPS: -26.9610996, 28.4867001

Facilities:

Tel: 082 450 5640
Cell: 082 894 9966
Website: http://www.kollegeplaas.co.za/