Roodekoppie Hengel Oord

The information and related images should be verified with the relevant resort beforehand.

Geriewe

Woonwapark

Ablussies met warm water

Staanplekke met gras tot teen die water.

Swembad

Kragpunte (beperk)

mssafety@lantic.net

Conoflex

Dip kombinasies:

1. Mister Atom

2. Rocket

3. Minx

4. Pine Dazzler

5. Loopy

Stroppe: Rietvlei M0 – M2 werk goed. Boerstroppe met P4 en P7 werk ook goed.

Hoek asies:

Pitte, Pitte, Pitte!!

Floats en deeg werk ook goed maar jong vis haal dit soms af.

Pitte is defnitief die aas vir groot vis.

Kyk na skoon blik pitte, Tjop-Tjop pitte en Almond pitte.

Tigernuts en boilies werk ook goed

Hengel afstand: 40 – 70 meter vroeg oggend. Na 10:00 skuif die vis dieper.120 – 130 meter lewer vis op die hitte van die dag. Vis beweeg in na donker en kan baie lvak gevang word deur die nag.

Inligting verskaf deur Conoflex

MaGic Baits

DENNEKRUIN

DIPS

1. RHONE, BANANA X & DCX
2. CARMA, DUDLEY & ESCAPE
3. DCX & GTA
4. JUST BLACK, HLX & DCX
5. OORLOG 1 & ROBBY

HOEK AAS

FLOATIES: VAMPIRE, GAP, HLX, ALM X, TCM, TUTTI FRUTTI, AVA
DEEG: VAMPIRE, HLX, ALM X, AVA, BANANA X, HONEY GLOW


N TVL GRONDE

DIPS

1. DCX, VRM & ESCAPE
2. DCX , CRIMSON & GTA
3. CARMA/DCX & GEEBEE/TFC
4. SPYKER & GTA
5. SPYKER , CRIMSON & GTA

HOEK AAS

FLOATIES: VAMPIRE, GAP, HLX, ALM X, TCM, TUTTI FRUTTI, AVA
DEEG: VAMPIRE, HLX, ALM X, AVA, BANANA X, HONEY GLOW

INLIGTING VERSKAF DEUR MAGIC BAITS

SuperCast Manufacturing

Dips

Gatvol
Vicks
Looti
Rooi GP
Rooi Has Been

INLIGTING VERSKAF DEUR SUPERCAST MANUFACTURING

Trucella

Dip Kombinasies

1. Seven/U.K
2. Banana Cream/Black Almond
3. Fireball/Wig-Wam

Hoek Aas

Floaties: Fireball, Banana Cream
Mieliepitte: Almond Deluxe, Presto, Banana Cream

INLIGTING VERSKAF DEUR TRUCELLA

Location:

North West, Brits. GPS: -25.4244995, 27.5919991

Facilities:

Tel: 082 494 1643
Cell: 082 704 6629
Website: http://www.roodekoppieshengeloord.yolasite.com