Rivier-Oord Vaalriver water

The information and related images should be verified with the relevant resort beforehand.

Die oord beskik oor 7 selfsorg chalets, karavaan park en kampeer area. Die Funksie venue kan tot 200 persone hanteer en beskik oor n kontantkroeg en ligte ete restaurant wat daagliks oop is vir dagbesoekers.

n Spatpoel, speelpark, braaigeriewe en groot grasperke maak dit n lieflike plek vir gesinne om te onstspan. Swartbaars/Bass visvang vir die manne en netjiese akkomodasie vir die vrouens maak dit n lieflike plek om weg te breek. Paintball en Golf dryfbaan op die terrein beskikbaar. 

Location:

Limpopo, Vaalwater. GPS: -24.2775002, 28.0834999

Facilities:

Tel: 082 566 7772
Website: www.rivieroord.co.za
Facebook: http://www.facebook.com/rivieroord.vaalwater