Hennie en Magda se Visvanghoekie

The information and related images should be verified with the relevant resort beforehand.

Hennie en Magda se Visvanghoekie is waar julle kan hengel of net ontspan. Daar is mini putt-putt met n speelpark vir die kinders en 'n swembad om in af te koel. Waar daar ook die gebruik van 'n kroeg met pooltafel en grootskerm televisie is.

mag.coetzee@gmail.com

Location:

Eastern Cape, . GPS: 0.0000000, 0.0000000

Facilities:

Cell: 083 761 6328
Website: http://gsdtoets.co.za/henniemagda
Facebook: https://www.facebook.com/HennieEnMagdaSeVisvangHoekie