Bloempoort Jag & Hengel

The information and related images should be verified with the relevant resort beforehand.

Ten volle toegeruste selfsorg verblyf vir 'n onvergeetlike wegbreek!

Ideaal vir groepe en gesinne.

Bloempoort Jag & Hengel is geleë net buite Groblersdal in Limpopo. Dit bestaan uit 1000 ha gemengde bosveld met 'n privaatdam. Die plaas vertoon golwend met hoë koppies, rante, dreineringslote en oper boomveld gedeeltes.

Location:

Mpumalanga, Groblersdal. GPS: -25.1935005, 29.2271004

Facilities:

Tel: 086 677 8759
Website: http://bloempoortjagenhengel.co.za/